Login Form

  • image
ngimg0

What parents say

Submit your feedback

Comments   

 
#1 Wonderlike BoekCharmaine 2014-05-04 23:24
Hi Welma, Baie dankie vir al jou hulp en wonderlike boek! Die boek was en is nog steeds van groot waarde vir ons. Ons beveel dit hoog aan vir enige ouers wie se baba prematuur gebore word. Baie dankie! Hoop ons sal jou weer in die toekoms sien! Groete Phil en Charmaine

NS: En om te dink Einstein was prematuur - dis nogal motiverend. (Sover ek kon uitvind was hy wel op 37weke gebore, wat dalk dan net prematuur is?!) Sir Isaac Newton was prematuur op 1.5kg. Winston Churchill was ook op so 32weke gebore (amper selfde as ons Rudy op 33.5weke).
 

Add comment

Security code
Refresh

Parents Menu

Upcoming Events

upcoming events JHB CPT 2017

Professionals Menu

Little Steps Newsletter

Share your Story